:: wikimiki.org ::
| 04-21 |
04-21April 21 is die 111de dag van die jaar in die Gregorian Kalender (112de in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 254 dae in hierdie jaar.
Gebeure
- 753 v.C. - Romulus rig Rome op.
- 43 v.C. - Marcus Antonius word verslaan deur konsul Hirtius in die Slag van Mutina.
- 1863 - Bahá'u'lláh verklaar as die hoof van die Bahá'í Faith
- 1953 - Twee van senator Joseph McCarthy se hoof adjudante, Roy Cohn en David Schine, beveel aan dat 30 000 boeke in VSA inligtingsdiens poste in Europa verwyder word, insluitende werke deur Dashiell Hammett, W.E.B. du Bois, Herman Melville, John Steinbeck en Henry David Thoreau, omdat dit pro-kommunisties is.
- 1975 - Vietnam Oorlog: President van Suid Vietnam Nguyen Van Thieu vlug Saigon, as Xuan Loc, die laaste Suid Vietnamese pos val.
- 1994 Die ontdekking van die eerste planete buite die sonnestelsel word aangekondig deur sterrekundige Alexander Wolszczan.
Geboortes
- 1729 - Tsarina Catherine II van Rusland (d. 1796)
- 1816 - Charlotte Brontë, outeur (d. 1855)
- 1838 - John Muir, omgewingsdeskundige (d. 1914).
- 1851 - Charles Barrois, geoloog (d. 1939)
- 1864 - Max Weber, ekonomis (d. 1920)
- 1912 - Marcel Camus, film direkteur
- 1914 - Anthony Quinn, akteur (d. 2001)
- 1924 - Clara Ward, gospel musiek sanger (d. 1973)
- 1926 - Koningin Elizabeth II van die Verenigde Koningkryk
- 1930 - Silvana Mangano, aktrise (d. 1989)
- 1947 - Iggy Pop
- 1951 - Michael Hartley Freedman, wiskundige.
- 1958 - Andie MacDowell, aktrise
- 1959 - Robert Smith, musikant
- 1977 - Jamie Salé, figuur skaats
Sterftes
- 1073 - Pous Alexander II
- 1699 - Jean Racine, dramatis (b. 1639)
- 1793 - John Michell, seismoloog (b. 1724)
- 1910 - Mark Twain, outeur, humoris (b. 1835)
- 1918 - Manfred von Richthofen, vlieenier (b. 1892)
- 1938 - Allama Iqbal, filosoof-digter (b. 1877)
- 1946 - John Maynard Keynes, ekonoom (b. 1883)
- 1956 - Charles MacArthur, skrywer (b. 1895)
- 1973 - Arthur Fadden, dertiende Eerste Minister van Australië (b. 1894)
- 1978 0 Thomas Wyatt Turner, advokaat (b. 1877).
- 1980 - Aleksandr Oparin, biochemiekus(b. 1894)
- 1985 - Rudi Gernreich, mode ontwerper
- 1999 - Charles 'Buddy' Rogers, akteur, musikant
- 2003 - Nina Simone, sangeres (b. 1933)
vakansie dae
- Romeinse Ryk - die Parilia was gehou ter ere van Pales
- Bahá'í Faith: Eerste dag van die fees van Ridván
----
Sien ook:
April 19 - April 20 - Maart 21 - Mei 21 -- lys van al die dae
Januarie, Februarie, Maart, April, Mei, Junie, Julie, Augustus, September, Oktober, November, Desember
Kategorie:Datum
ja:4月21日
ko:4월 21일
simple:April 21
th:21 เมษายน
Skrikkeljaar'n Skrikkeljaar is 'n jaar wat 'n ekstra dag of maand bevat om die kalenderjaar te sinchroniseer met die astronomiese jaar. Seisoengebeure en astronomiese gebeure herhaal nie op 'n presiese aantal dae nie, met die gevolg dat 'n kalender met dieselfde aantal dae vir elke jaar geleidelik sal verskuif ten opsigte van die gebeurtenis waarmee dit moet ooreenstem. Deur by geleentheid 'n ekstra dag of maand in die jaar by te voeg, kan hierdie verskuiwing gekorregeer word.
Die Gregoriaanse kalender
Die Gregoriaanse kalender voeg 'n ekstra dag by Februarie in jare wat deelbaar is deur vier, behalwe vir jare wat deelbaar is deur 100 maar nie deur 400 deel nie. Dus is 1996 en 2000 skrikkeljare, maar nie 1900 of 2100 nie.
als:Schaltjahr
ja:閏年
ko:윤년
simple:Leap year
th:ปีอธิกสุรทิน
43 v.C. Gebeure
- Marcus Antonius word verslaan deur konsul Hirtius in die Slag van Mutina.
- Stigting van Lugdunum, die huidige Lyon (Frankryk)
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:1ste eeu v.C.
ko:기원전 43년
1863 Gebeure
-
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:19de eeu
ko:1863년
simple:1863
1953Gebeure
- 04-02 Francis Crick en James Watson verduidelike die dubbel helix struktuur van DNA.
- 04-21 Twee van senator Joseph McCarthy se hoof adjudante, Roy Cohn en David Schine, beveel aan dat 30 000 boeke in VSA inligtingsdiens poste in Europa verwyder word, insluitende werke deur Dashiell Hammett, W.E.B. du Bois, Herman Melville, John Steinbeck en Henry David Thoreau, omdat dit pro-kommunisties is.
- 04-25 Francis Crick en James Watson publiseer "Molecular structure of nucleic acids: a structure for deoxyribose nucleic acid" wat die dubbele heliks struktuur van DNA inhou.
Geboortes
- Raoul Dufy - Franse waterverfskilder
Sterftes
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:20ste eeu
ja:1953年
ko:1953년
simple:1953
EuropaLande van Europa
- Albanië
- Andorra
- Belarus
- België
- Bosnië-Herzegowina
- Bulgarye
- Ciprus
- Denemarke (Sien ook: Groenland en die Faroëreilande)
- Duitsland
- Estland
- Finland (Sien ook: Lapland)
- Frankryk
- Griekeland
- Hongarye
- Ierse Republiek
- Italië
- Kroasië
- Letland
- Liechtenstein
- Litaue
- Luxemburg
- Malta
- Moldawië (Ook bekend as Moldowa)
- Monaco
- Nederland
- Noorweë (Sien ook: Lapland)
- Oekraïne
- Oostenryk
- Pole
- Portugal
- Roemenië
- Rusland
- San Marino
- Slowakye
- Slowenië
- Spanje
- Swede (Sien ook: Lapland)
- Switserland
- Tsjeggië
- Turkye
- Vatikaanstad
- Verenigde Koninkryk (Sien ook: Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland)
- Ysland
Minnan
Category:Europa
als:Europa
ja:ヨーロッパ
ko:유럽
ms:Eropah
roa-rup:Evropa
simple:Europe
th:ทวีปยุโรป
zh-min-nan:Europa
1975Gebeure
- Angola word onafhanklik
- Die Khmer Rouge neem Kambodja oor.
- 04-21 Die president van Suid Viëtnam, Nguyen Van Thieu, vlug uit Saigon, terwyl Xuan Loc val tydens die Viëtnam oorlog.
- 04-24 Die Baader-Meinhof bende blaas die Wes-Duitse ambassade in Stockholm op.
Geboortes
Sterftes
- Chiang Kai-shek
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
ja:1975年
ko:1975년
simple:1975
th:พ.ศ. 2518
Vietnam OorlogViëtnamoorlog
1994Gebeure
- 04-18 Brian Lara teken 375 aan in 'n beurt in 'n toets krieket wedstryd, en verbeter so op Garfield Sobers se vorige rekord van 365.
- 04-15 Die Marrakesh verdrag word geteken om die wêreld handel organisasie te vorm.
Geboortes
Sterftes
----
- Eeue
- Geskiedenis
- Dae
Kategorie:20ste eeu
als:1994
ja:1994年
ko:1994년
simple:1994
zh-min-nan:1994 nî
PlaneetPlaneet is die algemene term vir 'n groot hemelliggaam wat wentel rondom 'n ster maar wat nie self 'n ster is nie. Die term kom van die Griekse woord πλανήτης, planētēs, wat beteken swerweling. Die naam is gekies aangesien antieke waarnemers opgelet het dat die planete rond beweeg in die hemelruim, teenoor die normale sterre wat staties bly teenoor mekaar. Daar word tans nege planete erken in ons sonnestelsel deur die Internasionale Sterrekundige Vereniging. Hierdie lys word hoofsaaklik gebaseer op historiese konsensus. Aangesien daar nie enige wetenskaplike definisie is vir 'n planeet nie, betwis verskeie astroloë die presiese getal. Sommige voel dat Pluto nie op die lys hoort nie terwyl andere voel dat daar tot 'n paar dosyn planete is.
Planeetvorming
Die proses hoe planete gevorm word is nie heeltemal duidelik nie. Die algemene teorie is tans dat 'n nuwe ster vorm uit 'n newelwolk onder die invloed van swaartekrag. Die oorblyfsels van die wolk vorm dan 'n skyf van ruimtestof en gas wat wentel rondom die ster. Lokale massakonsentrasies veroorsaak dat van hierdie stof verder konsentreer uit die wolk en onder die invloed van swaartekrag bymekaar kom om planete te vorm. Wanneer die ster eindelik ontsteek, veroorsaak die sonwind dat die oorblywende vrydrywende gas en stof afgedryf word.
Hierdie teorie word egter tans meer en meer bevraagteken na mate die mensdom se kennis van ander planetestelsels uitgebrei word.
Planete binne ons sonnestelsel
:Hoofartikel: Sonnestelsel.
Die aanvaarde planete in ons sonnestelsel is vernoem na gode uit die Grieks-Romeinse mitologie, met die uitsondering van die aarde aangesien antieke waarnemers die aarde nie as 'n planeet beskou het nie, maar wel as die middelpunt van die heelal.
Erkende planete
planetary nomenclature
Volgens die Internasionale Sterrekundige Vereniging is daar nege planete in ons sonnestel, in volgorde van toenemende afstand vanaf die son:
Daar is egter sprake dat Pluto dalk sy status as 'n planeet kan verloor en geklasifiseer kan word as 'n kuipergordelliggaam.
Kategorie:Sterrekunde
als:Planet
ja:惑星
ko:행성
ms:Planet
simple:Planet
th:ดาวเคราะห์
zh-min-nan:He̍k-chheⁿ
Sonnestelsel
Die sonnestelsel bestaan uit die son en al die hemelliggame wat rondom dit wentel. Dit sluit in planete, mane, komete, meteoriete, asteroïdes en planetoïdes. Die aarde is die derde planeet van die sonnestelsel.
Ander sterre en die liggame wat rondom hulle wentel word gewoonlik na verwys as planetestelsels. Vir 'n spesifieke ster se planetestelsel word dit verkort na byvoorbeel "die stelsel Alpha Centauri" of "die stelsel 51 Pegasus".
Voorwerpe in die sonnestelsel
Daar bestaan 'n wye verskeidenheid van voorwerpe in die sonnestelsel. Hierdie voorwerpe word gewoonlik in verkillende kategorië verdeel, maar in laaste paar jaar het hierdie onderskeid minder duidelik geword, soos ons meer-en-meer te wete kom van ons sonnestelsel. Vir die doeleindes van hierdie ensiklopedie maak ons gebruik van die volgende verdeling:
- Die son (astronomiesimbool ☉) is 'n klas-G2-ster. Dit verteenwoordig 99,86% van die totale massa van die sonnestelsel.
- Die planete. Die nege liggame wat tradisioneel so na verwys word: Mercurius (☿), Venus (♀), Aarde (♁), Mars (♂), Jupiter (♃), Saturnus (♄), Uranus (♅/10px), Neptunus (♆) en Pluto (♇). Hierdie getal kan dalk uitgebrei word na tien weens die onlangse ondekking van 2003 UB313 wat tydelik Xena gedoop is. Daar is 'n goeie kans dat Pluto en Xena deur die Internasional Astronomiese Unie geherklassifiseer gaan word as asteroïdes in plaas van planete. Al die planete behalwe die aarde, is vernoem na gode uit die Grieks-Romeinse mitologie. Die aarde self word ook soms genoem Terra, die naam van die Romeinse god van die aarde.
- Redelike grootte liggame wat rondom die planete wentel word genoem mane.
- Kunsmatige satelliete wat rondom planete, hoofsaaklik die aarde, wentel, sowel as ruimteskepe op pad na die buitenste ruimte.
- Stof en ander klein voorwerpe wat wentel rondom planete in die vorm van ringe.
- Ruimterommel, ook van kunsmatige oorsprong rondom hoofsaaklik die aarde.
- Asteroïdes, liggame kleiner as planete, wat hoofsaaklik voorkom tussen Mars en Jupiter en bestaan uit 'n aansienlike komponent nie-vlugtige materiaal. Hulle word verder onderverdeel in asteroïd groepe en families gebasseer op die volgende wentelbaan eienskappe:
- Asteroïdemane. Asteroïdes wat wentel om ander grootter asteroïdes. Hulle is nie so duidelik onderskeibaar soos planetêre mane nie, aangesien hulle by geleentheid byna dieselfde grootte is en dus eerder 'n paar vorm.
- Trojaanse asteroïdes. Asteroïdes wat wentel in een van Jupiter se L4 of L5 punte. Die term word ook soms gebruik vir asteroïdes in die Lagrangepunte van ander planete.
- Meteoriete. Asteroïdes van deursnee 50 meter en minder.
- Komete, liggame wat hoofsaaklik bestaan uit vlugtigge materiaal in ys vorm en met hoogs eksentrieke wentelbane, gewoonlik met die perihelium binne die wentelbane van die binneste planete, terwyl die aphelium buite Pluto se wentelbaan lê. Kortperiode komete bestaan ook en ou komete, waarvan die vlugtigge stowwe reeds afgedryf is deur die son word soms as asteroïdes geklasifiseer. Sommige komete se hiperboliese wentelbane het hulle oorsprong buite die sonnestelsel.
- Centaurs is komeetagtige liggame met minder eksentrieke wentelbane wat lê tussen die wentelbane van Jupiter en Neptunus.
- Trans-Neptunus-liggame, liggame waarvan die wentelbaan buite die van Neptunus lê. Hulle word verder as volg verdeel:
- Die Kuipergordel is voorwerpe tussen 30 en 50 AE (astronomiese eenhede). ('n AE is ongeveer die mediaan afstand tussen die aarde en die son.) Die vermoede is dat hierdie die oorsprong van kortperiode komete is. Pluto word soms ook geklasifiseer as 'n Kuipergordel liggaam en ander Kuipergordel liggame soortgelyk aan Pluto word verwys na as Plutino's.
- Oortwolkliggame, tans nog teoreties, het wentelbane tussn 50 000 en 100 000 AE. Dit word vermoed dat hierdie die oorsprong van die langperiode komete is.
- Klein hoeveelhede stof.
- 90377 Sedna, 'n liggaam wat onlangs ontdek is met 'n hoogs eliptiese baan van 76 AE tot 928 AE. Dit pas duidelik nie in enige van bogenoemde in nie, maar die ontdekkers meen dit moet beskou word as deel van die Oortwolk.
- 2003 UB313, nog 'n liggaam wat onlangs ontdek is. Dit is ongeveer 1,5 maal so groot soos Pluto en een omwenteling om sy eie as neem 52 jaar. Dit bestaan waarskynlik hoofsaaklik uit klip en ys, soortgelyk aan Pluto.
Behalwe vir die son, verteenwoordig Jupiter die grootste deel van die massa van die sonnestelsel (ongeveer 0,1%). Op sy beurt verteenwoordig Saturnus die grootste gedeelte van die res, dan Uranus en Neptunus, en dan aarde en Venus.
90377 Sedna
ja:太陽系
ko:태양계
ms:Sistem suria
simple:Solar system
th:ระบบสุริยะ
1729 Gebeure
- Die Portugese Fort Jesus in Mombasa (Oos-Afrika) word deur Arabiere verower
Geboortes
-
Sterftes
-
----
Dae | Eeue | Geskiedenis
Kategorie:18de eeu
ko:1729년
1796 Gebeure
-
Geboortes
-
Kategorie:18de eeu
ko:1796년
simple:1796
th:พ.ศ. 2339
Cappelle
Catégorie:Commune du Nord
Capelle est une commune française, située dans le département du Nord (59) et la région Nord-Pas-de-Calais.
Situation
Communications
Administration
Histoire
Patrimoine
Liens externes
- [http://escaut-vivant.oieau.fr/territoire/acteurs/CC_Pays_Solemois.htm La communauté de communes du Pays Solesmois] - Présentation de la communauté de communes comprenant les villages de Beaurain, Bermerain, Capelle-sur-Ecaillon, Escarmain, Haussy, Montrecourt, Romeries, Saint-Martin-sur-Ecaillon, Saint-Python, Saulzoir, Solesmes, Sommaing-sur-Ecaillon, Vendegies-sur-Ecaillon, Vendegies-sur-Ecaillon, Vertain et Viesly.
elitarne.info best online casino xsongs.info porady budowlane dieta
|
|
|
| :: RELATED NEWS :: |
Реут (река)
Реут — река в Молдавии, правый приток Днестра. Длина — 286 км, площадь бассейна — 7760 км². На реке Реут расположены города Бельцы и Оргеев.
|
Диалектический материализм
Диалектический материализм — философское учение, утверждающее первичность материи и постулирующее три основных закона её движения и развития:
- закон единства и борьбы противоположностей
- закон перехода количества в качество
- закон отрицания отрицания
Начало диамата как систематического учения — в трудах
|
Брецель
Категория:Немецкая кухня
Категория:Немецкая кухня
Брецель (нем. Brezel) - крендель, наиболее распространённый в южной
Авианосец — класс кораблей вооружённых авиацией.
Несёт на борту несколько десятков ударных самолётов, самолёты разведки, 8 декабря 1956, Вильнюс) — литовский политик, член Сейма Литовс
|
Культура Аргентины
В аргентинском искусстве, архитектуре, литературе, образе жизни ощущается связь с Европой. Взаимовлияние культур особенно заметно в литературе. Среди аргентинских писателей мирового класса — Хорхе Луис Борхес, Хулио Кортазар, Эрнесто Сабасто, Мануэль Пьюг, Освальдо Сориано.
|
|